Kom beleef ’n dag wat jy nie sommer sal vergeet nie!
Op 18 Oktober 2025 by Moreleta Ouditiorium, Pretoria, gaan duisende vroue weer saamstaan – vriendinne, families, en hartsmense – om te lag, huil, aanbid en hoor wat God spesiaal vir ons sê.
Bring jou piekniekmandjie, kom kuier saam, geniet die nuwe uitstallers, en maak herinneringe wat bly.
Dis ’n dag net vir ons vroue… vol inspirerende oomblikke, vrede, waarheid en vreugde.